Stel jou voor jy word wakker met die geluid van water teen die oewer, jy gooi jou lyn in helder waters vol vis, en ervaar die opwinding van die vang van die grootse vis van jou lewe.
Wat Ons Bied:
– Eerste Klas Visvang: Of jy nou agter groot geelvis, karp, muddies of barber aan is, ons rivier bied die perfekte uitdaging vir beide beginners en ervare hengelaars. By Von DuRust word daar gereeld “PB’s” gebreek.
– Luukse Chalets en Tent Huise: Ontspan in styl na ‘n lang dag op die water met gerieflike verblyf, asemrowende uitsigte, en moderne geriewe.
– Gesinsvriendelik: Ons oord bied pret vir die hele gesin, met speelarea vir die kinders, swembad asook ‘n Sonsak Bootrit.
Hoekom Ons Kies?
By Von DuRust, is dit meer as net visvang – dit gaan oor die herverbinding met die natuur, familie, en vriende. Met rustige omgewings en uitsonderlike diens, is elke oomblik hier ontwerp om jou te help ontspan en blywende herinneringe te skep.
Bespreek jou droom visvang wegbreek vandag!
Bel ons by 0739427873 of besoek www.vondurust.co.za om jou plek te bespreek.