Competitions
Winter Hengelkompetisie by Von durust resort:
Â
Kom wys jou hengelvaardighede hierdie winter deur die grootste vis uit te trek en staan ‘n kans om te wen!!!
Â
Al wat jy moet doen is om ‘n foto van jou vangs op Fb te laai, tag ons is jou foto, whatsapp ons die foto met bewys van gewig.
Â
Inskrywing: Jou bespreeking by Von DuRust is jou inskrywing
Waar: Von DuRust ( Bespreek by www.vondurust.co.za )
Tydperk: 1 Junie – 31 Augustus ‘ 2025
Prys: Gratis verblyf in ons 4 slaper Chalet (buiteseisoen)
Â
Bring jou vriende & familie en kom wys ons wie die grootste vis kan vang!
Â
Wie gaan hierdie winter se visvangkampioen wees?
Â
Whatsapp Sunet 0739427873 of bespreek op ons webtuiste by www.vondurust.co.za